Vingerete
SPYSKAART

WARM VERVERSINGS  (Keuse van 8 in totaal)
(KEUSE VAN ENIGE 4)
Spinasietertjies
Snoep worsrolletjies
Maalvleis-pasteitjies
Tunawiele
Tuna-rissole
Kerrievleiswielietjies
Spinasie-rissole
Wasgoedbondeltjies
Mini pizzas
Mini samoesas
Mini hoenderpasteitjies
Groente spring rolls
Kaas- en phyllo pakkies
Gevulde vol-au-vents met spinasie en feta of  bacon en kaas
Ham & Kaas pakkies
*
(KEUSE VAN ENIGE 4)
Gemarineerde spareribs
Mini kaasworsies
Gemarineerde hoendervlerkies
Hoenderboudjies: gekrummel of  B.B.Q
Vis happies met tartare sous
Krapstokkies met korrelmosterd
Half-skulp mossels met room-knoffelsous
Hoender kebabs
Hoender- en kaas krummelhappies (Chicken- cheesy bites)
Spek-en-kersie happies
Spek-en-lewer happies (Hoenderlewer)
Beesvleis kebabs (mini)
*
KOUE VERVERSINGS (Keuse van 3)
Kouevleis en mostert rolletjies
Ham horinkies
Salami horinkies
Geurige gevulde eiers
Franse- & Italiaanse oopbroodjies
Biltong happies
Maalvleisballetjies
Kaasballetjies
Kerriebron- en kersie tamatie stokkies
Applekoos-halwes gevul met maaskaas & garnering


PEUSELHAPPIES/KAASBORD
(WORD AS GEHEEL SAAM MET KOUE VERVERSINGS GEPAK)

Beskuitjies met paté: hoenderlewer en ham &  lewer- en heel peper-korrels
Kase (verskeidenheid)
Vars vrugte in seisoen
*
SOET  (Keuse van 2)
Wortelkoek
Aarbei Kaaskoek
Rolkoek
Melktert
Pavlova met vars vrugte en room (INDIVIDUEEL)
Tipsy tert
Grenadella mousse-tert
La Karamella
Italiaanse Tiramisu
Trifle
OF
Verskeidenheid van 3 tipe handtertjies
*
Koffie & tee (ingesluit)
*
**
"da qui viene  il mangare pin buono…naturalmente!"


SPYSKAART
*
-OGGEND-
Koffie en Tee
Skons/Muffins  met kaas en konfyt
-maaskaas en biltong
OF
Verskeie toebroodjies
*
MIDDAG ETE
Vrugtesap
*
WARM BORDE
(Keuse van 3)
Aspersie rolletjies
Aartappel- en kaasballetjies
Bobotie balletjies
Vol-au-vents gevul met: hoender, vis, vleis of sampioene
Kruietertjies
Snoepworsrolletjies
Tunawiele
Tuna rissole
Wasgoedbondeltjies
Kaaspoffers
Mini pizzas
Mini samoesas
Hoender pasteitjies
Groente springrolls
Krummel Sampioene
Bringel-repies, diep gebraai in vetkoekdeeg
Gevulde baba-aartappels
*
(Keuse van 3)
Gerookte mini worsies
Weense worsies
Mini frikkadelletjies
Hoenderlewer- en worsiekebabs
Geurige hoendervlerkies
Gemarineerde Hoenderboudjies
Krummel-hoenderstrips met dip
Hoender- en kaashappies
Krummel-beesvleisstrip met doopsous
Vishappies
-3-

KOUE BORDE
(Keuse van 3)

Geurige gevulde eiers
Uiepiekels
Ham & Pynappel kebabs
Hamhorinkies
Kouevleis rolletjies
Klein-aartappeltjies gevul met maaskaas
Pynappel, kaas en gherkin kebabs
Verskeidenheid toebroodjies
*
SOETBORDE
(Keuse van 2)
Koeksisters
Melktertjies
Pepperminttertjies
Pynappeltertjies
Sjokolademousse-tertjies
Swartwoudkoekies
Karamel-doppies
Ystervarkies
Kondensmelk- en klapperballetjies
*

-NA-MIDDAG-
Koffie + tee
Ietsie soets
*

VINGERETE
*
WARM BORDE
(Keuse van 3)

Aspersie rolletjies in skilferdeeg
Kruietertjies
Spinasie tertjies / risolle
Snoepworsrolletjies
Tunawiele
Tuna rissole
Wasgoedbondeltjies
Kaaspoffers
Mini pizzas
Mini samoesas
Hoender pasteitjies
Groente springrolls
Spek-en-kaas Vol-au-Vents
Aartappel- en kaas happies
Gevulde baba-aartappels
Bobotie-happies
Italiaanse palmiers
Mediterreense palmiers
*
(Keuse van 3)
Geurige maalvleisballetjies met gherkins en kaasblokkies
Varkvleis-frikadelletjies met soet-suur dip
Cocktail beesvleissosaties
Gerookte mini worsies
Geurige hoendervlerkies
Hoender- en kaas krummelhappies
Mini hoender kebabs
Hoenderboudjies
Krummel-hoenderrepies met doopsous
Hoenderlewer en spek rolletjies
Spek- en kersierolletjies
Lewer in netvet
Krapstokkies
Vishappies
Skulpmossels

*
KOUE BORDE
(Keuse van 3)

Vars driehoek toebroodjies
Franse oop-broodjies
Geurige gevulde eiers
Uiepiekels
Ham & Pynappel kebabs
Hamhorinkies gevul met aartappelvulsel
Kouevleis rolletjies
Bron- en kersietamatie-happies
Biltong happies
Kaasballetjies
Appelkoos halwes gevul met maaskaas

*
SOETBORDE
(Keuse van 2)

Koeksisters
Melktertjies
Pynappeltertjies
Pepperminttertjies
Swartwoudkoekies
Karamels
Ystervarkies
Eclairs/Roompoffertjies
Sjokolade- en kondensmelkballetjies
**
-KEUSES MoéT 4 DAE VOORAF DEUR GEGEE WORD-


Rian Erasmus - 0829351646 &  Anthony Schwartz - 0798883821
Tel no. 051 - 4511509        Faks no. 0866959895
E-Pos: rian@countrycaterers.co.za
Web site and all contents © Copyright Country Caterers 2006 - 2008, All rights reserved.
Web Design by SA-E-Web-design info@sa-e-web-design.co.za / www.sa-e-web-design.co.za